Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:6 Die Boodskap (DB)

Ek hoor toe iemand uit die rigting van die vier lewende wesens sê: “’n Ou handjie vol meel vir ’n hele dag se werk of drie hande vol perdekos. Die duur kos soos olie en wyn sal julle nie kan bekostig nie; net die rykes sal!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:6 in konteks