Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:4 Die Boodskap (DB)

’n Ander perd kom toe daar aan. Dié perd was rooi. Die ruiter is toegelaat om onrus op aarde te veroorsaak. Nêrens was daar meer behoorlik vrede nie. Mense het mekaar eenvoudig uitgewis. Vir dié ruiter is ’n lang swaard gegee om mense in die oorlog mee dood te maak.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:4 in konteks