Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:16 Die Boodskap (DB)

Die mense daar het die berge en rotse uit angs gesmeek: “Val asseblief op ons. Begrawe ons. Steek ons weg vir God wat oor alles heers. Ja, steek ons weg sodat ons nie hoor hoe kwaad die Lam vir ons is nie.” En kan ’n mens hulle kwalik neem?

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:16 in konteks