Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:12 Die Boodskap (DB)

Ek sien toe dat die Lam die sesde seël breek. Die aarde het geweldig begin skud en bewe. Asof iemand ’n pikswart doek oor die son gegooi het, het die son se strale verdwyn. Die maan was so ’n rooi kleur, net soos bloed.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:12 in konteks