Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het hard geskree sodat almal kon hoor: “O, hoe lank nog, grote Heerser? U is anders as mense en U is die bron van alle waarheid. Wanneer gaan U die mense straf wat so sleg lewe? Wanneer gaan U hulle laat betaal omdat hulle ons doodgemaak het?”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:10 in konteks