Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:1 Die Boodskap (DB)

Ek het toe gestaan en kyk hoe die Lam een van die sewe seëls breek waarmee die boek verseël was. Juis toe hoor ek een van die vier lewende wesens sê: “Kom!” Dit het geklink soos donderweer wat slaan. Ek het gekyk.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:1 in konteks