Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:9 Die Boodskap (DB)

Dit was die eerste maal dat hulle die lied gesing het.“O, hoe groot en belangrik is U. U kan die boek vat en die seëls breek! U is mos soos ’n lam wat geslag is. U bloed, ja, u lewe, het U gegee sodat mense God se mense kon wees, maak nie saak waar hulle bly of watter taal hulle praat nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:9 in konteks