Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:5 Die Boodskap (DB)

Een van die leiers van die kerk kom troos my toe: “Hou net dop wat gebeur. Niemand en niks kan die Leeu, uit die nageslag van Juda, wen nie. Hy is nie verniet ’n agteragterkleinkind van koning Dawid nie. Hy sal die seëls kan breek en die boek kan oopmaak.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:5 in konteks