Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:12 Die Boodskap (DB)

Hulle het in ’n massakoor hard gesing:“Die Lam met die wond aan sy nek is die belangrikste onder die belangrikstes. Soek jy krag? Jy sal dit by Hom kry. En rykdom? Dit is by Hom. En die kuns om te leef? Gaan leer maar by Hom. By Hom is die mag en die belangrikheid en eer en lof, ja, sommer alles.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:12 in konteks