Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:8 Die Boodskap (DB)

Ek weet waarmee julle julle besig hou. Kyk mooi. Ek het vir julle ’n deur oopgemaak. Niemand kan dit toemaak nie. Julle invloed in Filadelfia is maar klein. Ek weet dit! Maar dit bring julle nie van stryk nie. Julle leef soos Ek van julle vra. Boonop is julle nie skaam of bang om te erken dat julle Christene is nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:8 in konteks