Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:14 Die Boodskap (DB)

Skryf die volgende brief aan die leier van die gemeente in Laodisea: Die Een wat waarborg dat dinge sal wees soos dit moet wees, het vir julle ’n boodskap. Wat Hy sê, kan julle maar glo, en alles wat Hy sê of doen, is waar. Dit is soos God dit wil hê. Jesus is die Een wat die skepping van God aan die gang gesit het. Dit is Hy wat nou met julle praat.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:14 in konteks