Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:10 Die Boodskap (DB)

Ek het julle gevra om nie moed te verloor nie en julle het regtig vasgebyt tot die einde toe. God sal in ’n stadium elke mens op hierdie aarde toets. Daar gaan dinge gebeur wat swaar is. In hierdie baie moeilike tye kan elke gelowige maar weet: Ek sal na hom kyk!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3

Kyk Openbaring 3:10 in konteks