Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:9 Die Boodskap (DB)

“Wag, moenie!” sê die engel toe. “Net soos jy is ek ook net iemand wat God dien. Daar is geen verskil tussen my en jou en al die ander boodskappers van God, al die broers en susters en die mense wat die boodskap van hierdie boek ernstig opneem nie. Ons almal moet dieselfde doen: eer en aanbid God!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22

Kyk Openbaring 22:9 in konteks