Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:27-28 Die Boodskap (DB)

Die Vader het presies daardie mag vir My gegee. Julle sal oor al die mense heers. Met mense wat dit nie wil aanvaar nie, sal dit gaan soos met ’n porseleinpot wat met ’n yster in stukke geslaan word. Maar, vir elkeen wat volhou om My te dien, sal Ek ’n nuwe en wonderlike toekoms gee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:27-28 in konteks