Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:19 Die Boodskap (DB)

Ek weet presies wat julle doen. Noem maar op: julle het mekaar lief; julle geloof is sterk; julle help mense wat julle hulp nodig het; julle gee nie sommer moed op nie. En wat hierdie dinge betref, gaan dit elke dag net beter met julle.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:19 in konteks