Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:13 Die Boodskap (DB)

Ek weet waar julle bly. Dit is waar Satan se troon staan, maar nogtans bly julle My dien. Julle is nie bang om te sê dat julle in My glo nie. Selfs toe Antipas doodgemaak is omdat hy, sonder om ’n tree terug te staan, mense van My vertel het, het julle ook nie julle geloof weggesteek nie. So te sê op die voorstoep van Satan self het julle My bly dien.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:13 in konteks