Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:11 Die Boodskap (DB)

Luister mooi. Die Heilige Gees sê hierdie dinge vir julle. Die een wat enduit ’n Christen bly se liggaam mag wel een maal doodgaan, maar hy sal nooit die ewige lewe verloor nie. Daar is geen manier waarop die dood dáárdie lewe van hom kan wegvat nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:11 in konteks