Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:1 Die Boodskap (DB)

Skryf aan die leier van die gemeente in Efese die volgende: Dit is die Een wat die sewe leiers soos sterre in sy regterhand hou wat met julle praat. Ja, dit is Hy, Jesus, wat gedurig by sy sewe gemeentes, die sewe goue kandelare, is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:1 in konteks