Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:6 Die Boodskap (DB)

Toe het ek weer ’n groot skare hoor skree. Dit het soos ’n geweldige storm geklink met donderslae en reën wat neergiet: “Halleluja, prys God! Daar is niks wat die Here, ons God, nie kan doen nie. Hy heers oor almal.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:6 in konteks