Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:2 Die Boodskap (DB)

Wat Hy besluit, is altyd regverdig en soos dit regtig moet wees. Hy het besluit om die goddelose vrou, Babilon, te straf. Sy het mos met haar goddeloosheid mense heeltemal deurmekaargekrap en mislei. God het haar dubbel en dwars terugbetaal vir elkeen wat sy doodgemaak het omdat hulle Hom gedien het.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:2 in konteks