Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:15 Die Boodskap (DB)

Uit die Ruiter se mond het daar ’n vlymskerp swaard gekom. Dit is sy wapen waarmee Hy mense beveg en oorwin. Hy regeer hulle met ’n ysterhand. Hy sorg vir oordeel en straf. Soos iemand wat druiwekorrels stukkend trap, so sal Hy die woede en straf van die almagtige God oor mense laat losbars.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:15 in konteks