Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:10 Die Boodskap (DB)

Ek sak toe op my knieë voor die engel neer om hom te aanbid. Dadelik sê hy: “Moenie dit doen nie! Ek is, net soos jy, ook net iemand wat God dien. Ek is net een van jou broers wat met oortuiging vir ander van Jesus vertel. Nee, aanbid God! Die boodskap oor Jesus is die boodskap wat die Heilige Gees van God self vir ons bring.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:10 in konteks