Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:9 Die Boodskap (DB)

“Om al hierdie dinge te verstaan moet ’n mens mooi dink. Kophou is die antwoord. Die sewe koppe van die dier stel die sewe heuwels voor waarop die vrou sit, met ander woorde, waarop die stad gebou is. Daar was ook sewe regeerders.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:9 in konteks