Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:17 Die Boodskap (DB)

God self het daarvoor gesorg dat die regeerders op die idee gekom het om hulle mag vir die dier te gee. Hulle het presies gedoen wat God wou gehad het. So sal dit aangaan tot alles wat God gesê het, presies gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:17 in konteks