Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:7 Die Boodskap (DB)

Uit die rigting van die altaar hoor ek toe: “Ja, Here God. Daar is niks wat U nie kan doen nie en daar is niemand so sterk soos U nie. As U iets besluit, is dit soos dit moet wees. U maak nooit ’n fout met ’n oordeel nie.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:7 in konteks