Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:2 Die Boodskap (DB)

Die eerste een trek toe dadelik weg en gaan maak sy bak op die aarde leeg. Dadelik het die vieslikste swere wat jy jou kan voorstel op die mense uitgeslaan. Dit het egter net op daardie mense uitgeslaan wat die merk van die dier gedra en die beeld van die dier soos ’n god aanbid het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:2 in konteks