Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:19 Die Boodskap (DB)

Met die groot aardbewing is die belangrikste stad, Babilon, met al die bose mense in stukke geruk. Dit het in drie gebreek. Van die stede en mense wat God nie gedien het nie, het niks oorgebly nie. Ja, so sal dit gaan. God vergeet nie wat die klomp slegte mense van Babilon alles teen Hom gedoen het nie. Hulle sal moet betaal, daarvoor sal God sorg. Elke stukkie van God se straf en woede sal Babilon tref.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:19 in konteks