Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:15 Die Boodskap (DB)

(Julle is natuurlik onseker wanneer die dag presies is. Luister wat sê God: “Wees wakker. My koms sal wees soos ’n dief s’n - as mense dit nie verwag nie. Die mense wat wakker en gereed is, sal gelukkig wees. Hulle sal te bly wees dat hulle vir My gewag het. Hulle sal nie rooi in die gesig en skaam uit die bed hoef op te spring omdat hulle nie reg was nie.”)

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:15 in konteks