Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:13 Die Boodskap (DB)

Toe sien ek die duiwel, die draak, staan saam met die dier en dié een wat voorgee om almal van God te vertel, maar die hele tyd lieg. Hulle maak hulle monde oop, en daar kruip drie bose geeste uit. Hulle het net soos paddas gelyk.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:13 in konteks