Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:8 Die Boodskap (DB)

Dit was skaars verby of ’n tweede engel was daar: “Dit is klaarpraat met Babilon, die stad vol sondige mense; ja, die grote Babilon is verby! Sy wou mos al die mense forseer om soos sy te leef asof God nie bestaan nie. So, sonder God, het hulle geleef soos mense wat hulle dronk drink.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:8 in konteks