Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:6 Die Boodskap (DB)

Toe sien ek nog ’n ander engel wat bo my tussen die wolke vlieg. Die engel het oorgeloop van die goeie nuus van God en wou dit vir almal vertel. Dit is die nuus wat vir ewig en altyd goed sal bly. Die engel moes sorg dat al die mense op die aarde dit hoor, maak nie saak wie dit is of waar hulle bly nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:6 in konteks