Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:13 Die Boodskap (DB)

Toe hoor ek ’n stem uit die hemel: “Skryf! Die Here se mense wat van nou af doodgaan, is baie gelukkig. Sowaar! sê die Gees. Nou kan hulle ontspan en rustig wees. Hulle hoef nie meer hard te swoeg nie. Almal in die hemel weet hoe hulle met oorgawe vir God gewerk het toe hulle moes. God self weet dit baie goed.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:13 in konteks