Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:3 Die Boodskap (DB)

Maar dit was nie al nie. Ek sien toe ’n groot draak in die lug met ’n bloeddorstige rooi kleur. Hy het sewe koppe en tien horings gehad. Op elke kop was daar ook ’n kroon soos ’n koning sou dra. Dit was duidelik dat hierdie draak sterk was en dat baie aardse leiers agter hom aangeloop het. Hy was vernietigend.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:3 in konteks