Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:14 Die Boodskap (DB)

God gee toe vir die vrou twee vlerke sodat sy soos ’n groot arend kon vlieg. Sy het toe die woestyn in gevlieg na die plek toe wat spesiaal vir haar reggemaak is. Daar is sy versorg met alles wat sy nodig gehad het so lank as wat sy dit nodig gehad het, en dit was nie te lank nie. Daar was sy buite die bereik van die duiwel.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:14 in konteks