Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:8 Die Boodskap (DB)

en die lyke net daar in die strate van die groot stad Jerusalem laat lê. Niemand sal dit eens begrawe nie. Dis mos ’n skande! Hierdie stad is net so boos soos Sodom van ouds. Soos mense destyds in Egipte onderdruk en sleg behandel is, doen hulle dit nou hier in Jerusalem ook. Ja-nee, dit is mos die einste stad waarin hulle Here ook aan die kruis doodgemaak is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:8 in konteks