Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:6 Die Boodskap (DB)

Hulle kan ook keer dat daar ’n druppel reën val solank hulle die mense van God vertel. Soos Moses van ouds kan hulle die water oral ondrinkbaar maak. Hulle verander dit in bloed. Hulle kan ook - as hulle natuurlik wil - die aarde en die mense met allerhande plae tref.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:6 in konteks