Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:13 Die Boodskap (DB)

Toe begin die hele aarde geweldig skud. ’n Tiende van die stad het inmekaargestort. Sewe duisend mense is in die aardbewing dood. Die mense wat in die stad oorgebly het, was paniekbevange. Hulle het daar en dan vir God grootgemaak en alle eer aan Hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:13 in konteks