Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:11 Die Boodskap (DB)

Drie en ’n halwe dae het verbygegaan. Toe gryp God in en gee die asem wat lewe gee vir hulle terug. Die twee boodskappers van God kom toe weer regop. Die mense wat dit gesien het, het hulle asem weggeskrik. Hulle het soos riete gebewe, so bang was hulle.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:11 in konteks