Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:6 Die Boodskap (DB)

Hy wys hemel toe en neem ’n eed. Hy roep toe vir God wat vir ewig en altyd leef en alles gemaak het - of dit die hemel met alles daarin, die aarde met alles daarop of die see met alles daarin is - as getuie in vir wat hy wil sê: “Daar is nie meer tyd oor nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:6 in konteks