Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:15 Die Boodskap (DB)

Sy voete was soos warm geelkoper wat net uit die oond gekom het. Waar daardie voete trap, bly niks oor nie! Wanneer Hy praat, is dit oorverdowend, soos baie harde reën op ’n sinkdak. Mense se stem verdof eenvoudig.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:15 in konteks