Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:36 Die Boodskap (DB)

Jesus het na al hierdie mense om Hom gekyk. Hulle het vir Hom gelyk soos skape wat sonder ’n herder ronddwaal. Dit was of hulle nie meer krag oorgehad het om aan te gaan nie en sommer net daar wou bly lê. Daarom wou Jesus hulle regtig graag help.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:36 in konteks