Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:32 Die Boodskap (DB)

Net daarna het die mense ’n man na Jesus toe gebring wat in die mag van ’n bose gees was. Die bose gees het gekeer dat hy ’n woord kon uitkry. Jesus het die bose gees verwilder en

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:32 in konteks