Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:24 Die Boodskap (DB)

“Gaan asseblief uit die huis uit. Die dogtertjie is nie regtig dood nie. Sy slaap net.” Toe die mense Hom dit hoor sê, was daar ’n beroering. Hulle kon hulle lag nie hou nie en het Hom begin koggel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:24 in konteks