Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:21 Die Boodskap (DB)

sy het geredeneer: “As ek net aan Jesus kan raak, weet ek ek sal gesond word.” Toe Jesus dus opstaan, kry sy haar kans. Sy kom van agter af en vat aan Hom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:21 in konteks