Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:4 Die Boodskap (DB)

“Moet asseblief nie vir almal gaan vertel wat met jou gebeur het nie,” vra Jesus hom toe. “Gaan liewer reguit na die priester toe en wys vir hom jy is gesond. As hy sê dat jou vel weer skoon is en jy weer ’n normale lewe kan lei, gaan bring dan ’n offer soos Moses dit voorgeskryf het. Mense sal dan self besef wat presies met jou gebeur het. Jou dade sal harder praat as jou woorde.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:4 in konteks