Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:26 Die Boodskap (DB)

“Het julle geen vertroue in My nie?” vra Jesus. “Sê My, as julle regtig in My glo, waarvoor is julle dan so bang? Dink julle julle sal ooit kan ondergaan as Ek by julle is?” Hy staan toe op en beveel die wind met gesag in sy stem om te gaan lê en die see om stil te word. Skielik, asof iemand ’n kombers van kalmte oor die meer getrek het, was alles stil.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:26 in konteks