Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:24 Die Boodskap (DB)

Op pad oorkant toe het daar skielik ’n verskriklike storm op die meer losgebars. Die golwe was so hoog dat ’n mens nie eens meer die boot behoorlik kon sien nie. Tog het Jesus gelê en slaap. Hy het mos die vorige nag deurgewerk.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:24 in konteks