Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:19 Die Boodskap (DB)

Toe hulle begin regmaak om te gaan staan ’n geleerde Israeliet nader, ’n kenner van die Joodse Bybel. Hy sê vir Jesus: “Ek sien U is ’n geleerde man. Mag ek asseblief saam met U gaan? Ek wil so graag meer van U leer. Dit maak nie saak waarheen U gaan nie, ek sal daar wees!”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:19 in konteks