Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 7:11 Die Boodskap (DB)

As julle klomp slegte mense net goeie dinge vir julle eie kinders gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader dit dan nie doen nie? Ek verseker julle: Hy sal net die beste dinge gee vir diegene wat Hom daarvoor vra.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 7

Kyk Matteus 7:11 in konteks