Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:7 Die Boodskap (DB)

“Moet ook nie dieselfde rympie oor en oor sê wanneer jy bid nie. Party mense wat God nie reg ken nie, bid so. Hulle dink dat hulle Hom met ’n stortvloed woorde kan ompraat om na hulle te luister.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:7 in konteks